Skip to Content

Vyf minute stories vir 1 Jariges

https://msk.crm-hosting.net/web/image/product.template/5060/image_1920?unique=1ee8608

Hoeveelheid bladsye: 48

Beskrywing: 'n Lieflike versameling stories vir 1-jariges. Hierdie oorspronklike stories met die dierbaarste karaktertjies, word eenvoudig en ritmies vertel. Die pragtige illustrasies gee lewe aan die alledaagse gebeure wat in die boek uitgebeeld word. Ontmoet die diere wat vir die rooi bus wag, die beertjies wat beste speelmaals is en die paddatjies wat gaan slaap. Dis die heerlikste leespret vir jou en jou kleuter.

Formaat:  Gevoerde buiteblad.

110.00 110.0 ZAR 110.00

110.00

Not Available For Sale

This combination does not exist.

Baby Book